 |
sba advertensies & borge
Afrikaans, reg of verkeerd, word deur baie as ′n nismark met ′n sterk en lojale koopkrag beskou en die Internet bied ′n ideale platvorm om hierdie nismark te bereik. Maak dus gerus van die SBA se webwerf gebruik om u dienste te adverteer. Skakel ons indien u, u dienste of produkte wil adverteer. Die inkomste wat die SBA uit die plasingskoste van u advertensie verdien, word aangewend vir die projekte en programme wat die verbetering van mense se lewensomstandighede ten doel het. Indien u die werksaamhede van die SBA wil borg word u logo gratis geplaas.
|
|
 |