Ontspan

Boeke, kos, feeste, flieks en tydskrifte ... dis maar net die begin! Hier gesels ons oor alles feestelik en deel die lekker van Afrikaanse feeste met 'n feeskalender sodat jy jou vakansies kan beplan. Kom gesels saam en vertel ons wat het jou boekklub aan die praat, watter flieks maak 'n indruk en wat prut in jou pot. Ons wil graag sien wat gebeur wanneer jy self agter daardie kameralens inskuif of dit waag op die verhoog. Poësie, teater, televisie en radio is volgende op ons lys. Stuur video's, resensies, of lusmakers. Klik hier … en kom gesels saam!