Taalnuus

Oppibôl met die nuutste moet-weet taalnuus oor Afrikaans!

Afrikaans.com sal gereeld ‘n verskeidenheid interessante nuusartikels wat op Afrikaanse webtuistes verskyn en van toepassing is op die Afrikaanse leefwêreld onder julle aandag bring. Saam met onder andere Maroela Media en Netwerk24 kan jy rustig terugsit en lees ... in Afrikaans, oor Afrikaans!  Hier plaas ons net taalnuus wat op Afrikaans en die Afrikaanse leefwêreld van toepassing is.

Wie hou ons oppibôl?

Netwerk24 Netwerk24.com is ‘n omvattende nuusdiens wat streekkoerante en nasionale koerante insluit. Afrikaans.com sal poog om lesers op die hoogte te hou van nuusgebeure wêreldwyd deur gereeld skakels te plaas na nuus op jou van toepassing. Volg ons skakels of besoek www.netwerk24.com en bly ingelig. Netwerk24 gebruikers kry tien gratis artikels per maand indien jy registreer. Vir meer moet jy inteken.

 www.netwerk24.com

Maroela Media Maroela Media is al aan die gang sedert 2011 en is verbind tot gratis en onafhanklike Afrikaanse nuus. Maroela Media publiseer ‘n groot verskeidenheid nuus wat spreek tot die Afrikaanse leefwêreld. Inhoud is daarop gerig om lesers in te lig en te vermaak. Afrikaans.com sal poog om lesers op die hoogte te hou van nuusgebeure deur gereeld skakels te plaas na nuus op jou van toepassing. Volg ons skakels of besoek www.maroelamedia.co.za en bly ingelig.  www.maroelamedia.co.za

Nuus Artikels

Kokertoekenning 2017 - Mercy Kannemeyer

20 November 2017

Mercy Kannemeyer is ʼn honneursstudent in drama en teaterstudie aan die Universiteit van Stellenbosch (US) en spesialiseer in Toegepaste Teater. In haar dokumentêr “Die ander kant” vra sy die vraag wat ons gaan verloor as Afrikaans aan die US as onderrigtaal afgeskaf word en belig sy dus ʼn kwessie waarvan daar dikwels weggeskram word.

Lees meer

Kokertoekennings 2017 - Sandra Prinsloo

20 November 2017

Sandra Prinsloo is ʼn Suid-Afrikaanse legende, ikoon, rolmodel en huishoudelike naam in die wêreld van die teater, film, TV en kultuur. Haar loopbaan, wat oor meer as vyf dekades strek, word in beide Engels en Afrikaans uitgevoer. Sandra het in September vanjaar 70 geword, en sy werk nog steeds in belang van Afrikaans en Afrikaanssprekers.

Lees meer

Diana Robertson – Kokertoekenning 2017

20 November 2017

Een van Diana se projekte van die afgelope jaar was die oprigting van ’n biblioteek by Eldoradopark Primêr. Sy was tot aan die einde van 2016 ’n onderwyseres aan hierdie skool, en dit was duidelik dat die skool dringend ’n groter biblioteek nodig gehad het.

Lees meer

Suzie Matlhola – Kokertoekenning2017

20 November 2017

Suzie se pad met Afrikaans het 29 jaar gelede in Junie 1988 begin toe sy op pad na ʼn werksonderhoud by die ATKV se ou kantore in Braamfontein verbygestap het en ʼn ATKV-werknemer gegroet het. ʼn Gesprek het begin en sy is dieselfde dag nog by die ATKV aangestel.

Lees meer

Werner Human – Kokertoekenning 2017

20 November 2017

Werner glo dat die antwoord vir Afrikaans se voortbestaan nie neerkom op een spesifieke oomblik of uitweg nie, maar op ʼn voortdurende strydvoering, veral vanuit jonger geledere.

Lees meer

Kokertoekennings 2017 Shaleen Surtie-Richards

20 November 2017

Shaleen Surtie-Richards is 'n gevierde Afrikaanse aktrise en ikoon in die Afrikaanse kultuurlewe.

Lees meer

Kokers 2017: Afrikaans.com-ambassadeurs skitter!

20 November 2017

Die Kokertoekennings word jaarliks deur die Afrikaanse Taalraad toegeken vir spesiale bydraes tot die Afrikaanse taal en is ‘n manier om erkenning te gee aan mense wat brûe bou, ‘n verskil maak en die voortou in en deur Afrikaans neem.

Lees meer

Kokertoekennings 2017 – wie kry een en waarom maak dit saak?

16 November 2017

Kokertoekennings word jaarliks deur die Afrikaanse Taalraad toegeken vir spesiale bydraes tot die Afrikaanse taal en is ‘n manier om erkenning te gee aan mense wat brûe bou, ‘n verskil maak en die voortou neem in en deur Afrikaans.

Lees meer

Afrikaans in die Noord-Kaap – ‘n geskiedkundige gesprek

08 November 2017

Die konferensie sal om verskeie redes in die geskiedenisboeke oor Afrikaans aangeteken word. Dit is die eerste keer dat daar spesifiek ʼn konferensie oor Oranjerivierafrikaans as dialekbundel gehou word.

Lees meer

Agtergrond: Johanna van Eeden

05 November 2017

Johanna van Eeden, oftewel “Jo” soos sy beter bekendstaan in joernalistieke kringe, is op 5 April 1973 in Pretoria gebore. In 1990 matrikuleer sy aan die Hoërskool Hercules waarna sy die Jakarandastad verruil vir die eikelanings van Potchefstroom en inskryf vir ’n graad in Bedryfskommunikasie aan die Noordwes-Universiteit.

Lees meer

Agtergrond: Irma Eloff

05 November 2017

Irma Eloff is in Port Elizabeth gebore, maar spandeer haar grootwordjare in Krugersdorp waar sy dan ook uiteindelik aan die Hoërskool Noordheuwel matrikuleer.

Lees meer

Agtergrond: Braam de Vries

05 November 2017

Abraham Hermanus de Vries is op 9 Februarie 1937 te Ladismith in die Klein-Karoo gebore. Sy ma is tragies tydens sy geboorte oorlede en sy pa trou later weer met een van haar jonger susters, Hester. Hy spandeer sy kinderjare op die plaas, Winkelplaas in die distrik Ladismith waar hy dan ook later sy skoolloopbaan aan die Laerskool Buffelsdrift begin.

Lees meer

Agtergrond: Flip Buys

05 November 2017

Flip Buys is op 1 Maart 1963 in Delareyville gebore. Dié dorp wat vernoem is na die Boeregeneraal Koos de la Rey, ook alombekend as die Leeu van die Wes-Transvaal, is geleë in die hartjie van die Noordwes-provinsie. Omring deur ’n hegte plattelandse gemeenskap, het hierdie kontrei die teelaarde gevorm vir sy grootwordjare op hul familieplaas, Tweebosch.

Lees meer

FAK-toekennings 2017 - ‘n dankbaarheidsgebaar

05 November 2017

Vanjaar se FAK prestige-toekennings is op 31 Oktober by die NG-kerk Lyttelton tydens ‘n luisterryke geleentheid oorhandig. Die betekenisvolle datum was ook die herdenking van die reformasie wat 500 jaar gelede deur Martin Luther begin is. Hy het sy 95 stellings op 31 Oktober 1517 teen die kerkdeur van Wittenberg vasgespyker. Luther was die grondlegger van Protestantse Hervorming in die Christendom.

Lees meer

Die SA Taalregtemonitor – ‘n wonderlike diens!

28 Oktober 2017

“Die reg om die taal van jou eie keuse te gebruik en aan die kulturele lewe van jou eie keuse deel te neem, is deel van die Handves van Menseregte, soos vervat in Artikel 30 van die Suid-Afrikaanse Grondwet.” - Karien Brits, ATKV

Lees meer

Amptelike leerstoel vir Afrikaans in Vlaandere

26 Oktober 2017

Op 10 Oktober 2017 is ’n leerstoel vir die studie van Suid-Afrikaanse tale, literatuur en kultuur aan die Universiteit van Gent in België ingehuldig - die eerste vir Suid-Afrika in België (die ander leerstoel is in Amsterdam) en die enigste in die fakulteit lettere en wysbegeerte - en word die vennootskap wat die instelling met Afrikaans het net verder versterk. Hein Willemse van die Universiteit van Pretoria is die eerste bekleër van hierdie pos.

Lees meer

Werksessie oor nuwe AWS by Taalmonument – 19 Oktober 2017

11 Oktober 2017

As jy verward is oor die verskil tussen ‘handvol’ en ‘hand vol’, nie weet wat ‘n ‘hommeltuig’ of ‘googleloer’ is nie of nog altyd trappe van vergelyking en afstandsamestellings beter wou verstaan, is hierdie werksessie (en die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls) beslis vir jou.

Lees meer

Woordveertjies 2017 – ‘n Dekade vol hoogtepunte

12 September 2017

Storiemakers, woordtowenaars en ander wat besondere werk ten opsigte van Afrikaanse boeke doen, was Vrydag, 8 September, die eregaste tydens die tiende ATKV-Woordveertjies wat op die Anura-landgoed buite Stellenbosch gehou is. Ilse Salzwedel was daar en vertel meer.

Lees meer

Ter viering van Afrikaans - Taalmaandvieringe 2017

03 September 2017

Die verskuiwing en groei in die opvattinge oor Afrikaans hou diep verband met ‘n beter begrip van die herkoms van die taal. Die boustene van Afrikaans was dus die onderwerp tydens vanjaar se paneelbespreking by die taalmaandvieringe in die Paarl.

Lees meer

Leer Afrikaans aanlyn

31 Augustus 2017

Om Afrikaans aan te leer, is nou binne almal se bereik ongeag waar jy jou in die wêreld bevind – solank jy toegang tot die internet het. Die Universiteit Vrystaat se Departement Afrikaans en Nederlands, Duits en Frans bied ‘n aanlyn Afrikaanse aanleerderskursus vir vreemdetaalsprekers aan wat via VivA se aanlynplatform bedryf word.

Lees meer

NATi se bydrae maak saak. Cornelia Faasen vertel ...

21 Augustus 2017

Die Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi), ʼn projek van die Dagbreek Trust, beleef ʼn baie opwindende jaar. Ons het gesels met Cornelia Faasen, die hoof uitvoerende beampte.

Lees meer

Augustus - Die maand van Afrikaans

16 Augustus 2017

Op 14 Augustus 1875, in Dal Josafat naby die Paarl, het ’n groepie van agt mans bymekaargekom en die Genootskap van Regte Afrikaners (GRA) gestig. Die doel van die GRA was nie net om die Afrikaanse taal te bevorder nie, maar ook om die Afrikaanse kultuur te ondersteun.

Lees meer

Ink – FAK se nuwe digitale tydskrif

16 Augustus 2017

Die eerste uitgawe van die FAK se splinternuwe digitale tydskrif, Ink, het op 14 Augustus verskyn – die dag waarop Taaldag jaarliks gevier word.

Lees meer

Maandag, 14 Augustus is Koop-‘n-Afrikaanse-boekdag!

10 Augustus 2017

Op 14 Augustus vier ons weer Koop-’n-Afrikaanse-boekdag, ʼn konsep wat in 2005 uitgedink is deur die Vriende van Afrikaans (VVA). Op hierdie dag kry boekwurms afslag van tussen 10% en 20% op Afrikaanse boeke by deelnemende boekwinkels*, en as jy tussen 13 en 15 Augustus direk van LAPA Uitgewers se webwerf bestel, kry jy 50% afslag op alle boeke.

Lees meer

Vertaalfonds bevorder Afrikaanse letterkunde internasionaal

02 Augustus 2017

PEN Afrikaans het onlangs aangekondig dat hulle ʼn vertaalfonds begin het om die Afrikaanse letterkunde internasionaal te bevorder deur meer vertalings en publikasies van verdienstelike Afrikaanse werke.

Lees meer

Die nuwe AWS - die lig in jou taaltonnel

06 Julie 2017

Die Afrikaanse Woordelys en Spelreëls: Standaardnaslaanbron vir spelling en skryfwyse

Lees meer

'Gespierde Afrikaans' - eenvoudig en verstaanbaar

19 Junie 2017

Eenvoudig en verstaanbaar – LitNet Akademies se lys met ‘gespierde’ Afrikaans

Lees meer

Die Afrika in Afrikaans: Afrikadag - 25 Mei

17 Mei 2017

Op Afrikadag, wat op 25 Mei, die herdenking van die stigting van die Organisasie vir Afrika-eenheid in 1963 gevier word, word daar gefokus op die suksesse wat daar al in Afrika behaal is.

Lees meer

Karel Schoeman – vriende vertel

03 Mei 2017

Karel Schoeman is op 77-jarige leeftyd in die Noorderbloem-aftreeoord oorlede. Hy laat ‘n verklaring agter waarin hy aan sy prokureur sê hy wil selfdood pleeg en hy lê sy plan om te sterf hierin uit. Die brief is op 27 April onderteken.

Lees meer

In memoriam: Prof. Henning Snyman

24 April 2017

Prof. Henning Snyman se naam duik telkens in die Afrikaanse letterkunde op.

Lees meer

Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA)

22 Maart 2017

Bevorder Afrikaanse onderrig

Lees meer

Woordeboeke te kus en te keur ...

13 Maart 2017

VivA!

Lees meer

Digitale literatuur

02 Maart 2017

Hier om te bly!

Lees meer

Internasionale Moedertaaldag

20 Februarie 2017

21 Februarie ...

Lees meer

Teks-tot-spraak in Afrikaans

27 Januarie 2017

Tegnologiese deurbraak

Lees meer

Afrikaans ...

23 Januarie 2017

Van waar gehasie?

Lees meer

Vroue vir Afrikaans - Marga van Rooy

16 Januarie 2017

news-headlines/algemeen/vroue-afrikaans-marga-van-rooy

Lees meer

Leer ‘n taal dié nuwe jaar!

12 Januarie 2017

2017-voorneme

Lees meer

Eksklusief: Adam Small - die dokumentêr

08 Desember 2016

"Ek hoor die vryheid sing"

Lees meer

Kokertoekennings 2016

21 November 2016

Taalraad vereer verskilmakers

Lees meer

Borg ’n woord

16 November 2016

Ideale Kersgeskenk ...

Lees meer

SA Akademie - bestel jou kalender

14 November 2016

Diverse mense ... een taal

Lees meer

Dot Serfontein: 1925 - 2016

08 November 2016

Ongekunstelde storieverteller

Lees meer

ATKV-Taalerfenissimposium

26 Oktober 2016

Dit kom van ver ...

Lees meer

Teksmark help bou aan teaterbedryf

24 Oktober 2016

’n Nuwe platform vir teksskrywers ...

Lees meer

Tot weersiens, “Tien” ... (1972 - 2016)

21 Oktober 2016

Jaco Botha se stem is vir altyd stil.

Lees meer

ATKV Moedertaalfees 2016

17 Oktober 2016

Moedertaalonderrig - sleutel tot sukses

Lees meer

Vier jou taal by die eerste Moedertaalfees

13 Oktober 2016

Die ATKV bied vanjaar die heel eerste Moedertaalfees op Saterdag, 15 Oktober aan. Hierdie fees sal vir elke ouer die geleentheid gee om deel te wees van interaktiewe gespreksgeleenthede met kundiges wat hierdie onderwerp vanuit alle hoeke bekyk.

Lees meer

Vereniging vir Afrikaans verbind dosente

06 Oktober 2016

Verteenwoordigers van Afrikaansdepartemente het die week tydens ʼn Afrikaanse Taalraad-byeenkoms die Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA) gestig, met die hoofdoel om Afrikaanse dosente en studente in Suid-Afrika en regoor die wêreld met mekaar te verbind.

Lees meer

Marga van Rooy - Vrou uit een stuk

22 Augustus 2016

Ons neem afskeid

Lees meer

Roerende hulde aan Winnie Rust

30 Junie 2016

In sy Junie-uitgawe bring die PEN Afrikaans nuusbrief roerend hulde aan die skrywer Winnie Rust, wat in Mei in haar huis op Wellington vermoor is.

Lees meer

VivA en WAT laat jou wen met woorde!

30 Junie 2016

Die WAT word vanjaar 90 jaar oud en vier dit behoorlik met 'n Borg 'n Woord-bonusjaar!

Lees meer

Reisbeurse vir jong uitblinkers

06 Junie 2016

Reisbeurse word vir geskikte nagraadse studente of jong akademici beskikbaar gestel.

Lees meer

'n Week van Varsgebek

01 Junie 2016

Varsgebek is nou 'n week aan die gang. In dié week is 350 inskrywings vir Sêgoed ontvang. In die Kykgoed-kategorie, waar deelnemers 'n grafiese voorstelling van'n idioom of woord kan instuur, is daar vier inskrywings.

Lees meer

Bettina Wyngaard is deel van die span wat die Noord-Kaap besoek

22 April 2016

As jy in die Noord-Kaap is met stories wat in jou binneste brand, het jy nog kans om 'n gratis werkswinkel by te woon.

Lees meer

Die ATKV-winterskool vir skrywers

20 April 2016

Die ATKV-winterskool vir skrywers

Lees meer

Die WAT word 90!

20 April 2016

Die Woordeboek van die Afrikaanse taal vier vanjaar sy 90ste verjaardag.

Lees meer

SA Akademie - 2016 bekronings

04 April 2016

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns ken hul Erelidmaatskap vanjaar toe aan aan prof Adam Small. Erelidmaatskap is die hoogste toekenning van die SA Akademie.

Lees meer

Taalraad kry nuwe uitvoerende hoof

02 Maart 2016

Die Afrikaanse Taalraad betree n nuwe bedeling met die aanstelling van n nuwe uitvoerende hoof in voltydse hoedanigheid. Hy is dr Conrad Steenkamp van Somerset-Wes.

Lees meer