Beleef jou wereld in Afrikaans-veldtog - KykNET








 

In 2015 stel KykNET die Beleef jou wêreld in Afrikaans-veldtog bekend met 'n musiekvideo waarin Suid-Afrika se top-musiekkunstenaars deelneem.

Kyk hier na die video:

Van die grootste Suid-Afrikaanse vermaakkunstenaars gesels met KykNET agter die skerms oor die Beleef jou wêreld in Afrikaans-veldtog.

Kyk hier na die video: