Ambassadeurs

Ons Ambassadeurs is mense met ‘n hart vir Afrikaans. Hulle werk vir Afrikaans, neem eienaarskap op grondvlak en inspireer ander. Hulle suksesstories het een ding in gemeen: Afrikaans is die held. Elke Ambassadeur vir Afrikaans maak ‘n wesenlike bydrae tot Afrikaans en die Afrikaanse leefwêreld. Hier gee ons erkenning aan mense wat hul passie vir Afrikaans lééf!

Ons Ambassadeurs:

 

Adam Weilbach: Altyd ’n rebel

 Lees meer ...

Alanka Craffert: Afrikaans is Alanka se selfportret

 Lees meer ...

Anna Davel: Talentvolle musieksigeuner

 Lees meer ...

Alta Cloete: ’n Kop vol stories

 Lees meer ...

Annecke Redelinghuys: Deel haar vrouwees met woorde en musiek

 Lees meer ...

Annelien Pienaar: Deel graag die vreugde van kosmaak

 Lees meer ...

Anzé Bezuidenhout: Sonder woorde sal haar siel sterf

 Lees meer ...

Anzil Kulsen: Die Noord-Kaap en sy mense is in haar bloed

 Lees meer ...

Armand Aucamp: Hy vermaak en droom in Afrikaans

 Lees meer ...

Arnold Geerdts: Gemaklik agter die mikrofoon

 Lees meer ...

Ashmund Martin: Geen rowwe diamant nie

 Lees meer ...

Bartho Eksteen

Lees meer ...

Cecil Jacobs: ’n Groot hart vir die kinders van die gemeenskap

Lees meer ...

Christine Ferreira: Christine leef met hart en siel

Lees meer ...

Charles Skeen: Charles vind ’n tuiste in Afrikaans

Lees meer ...

Christa Steyn lééf haar passie vir Afrikaans

Lees meer ...

Cornelius Bertie Saal: ’n Wêreld vol boeke

Lees meer ...

Dana Snyman: Storiesendeling

Lees meer ...

Danette Smith: Danette dans in Afrikaans

Lees meer ...

Danie du Toit: Maak musiek in regte Afrikaans

Lees meer ...

Dennis Malgas: ’n Hart vir die onderwys

 Lees meer ...

Detlef Cloete: Afrikaans is ’n denkwyse en kultuur

 Lees meer ...

Diana Robertson: Sy wil Afrikaans se vuur hoog laat brand

 Lees meer ...

Driekie Grobler: Sy skrik vir geen uitdaging nie

 Lees meer ...

Eldaleen Hugo: Eldaleen dink wyd

Lees meer ...

Elizabeth Kendall: Die natuur inspireer dag vir dag

Lees meer ...

Elize Parker: Elize woeker met woorde

Lees meer ...

Eric van der Byl: Eric wil ’n verskil maak

Lees meer ...

Fanus Minnaar IS Afrikaans

Lees meer ...

Fatima Allie: Trots uit die Bo-Kaap

Lees meer ...

Floris Brown: Talentvolle woordkunstenaar uit die Breederiviervallei

Lees meer ...

Francois Marais laat webwerwe Afrikaans praat

 Lees meer ...

Francois Meyer glo in kreatiewe vryheid

 Lees meer ...

Prof Fransjohan Pretorius: Geskiedenisghoeroe

 Lees meer ...

Frederik Rudolph van Dyk:’n Vurige, jong kampvegter vir Afrikaans

 Lees meer ...

Frederika Fourie – Afrikaans het ’n lang tafel

 Lees meer ...

Dr Frikkie Lombard: ’n Passie vir Taal

 Lees meer ...

Ds Frikkie Mulder: Wel ter tale

 Lees meer ...

Gert van Tonder: 'n Lewenslange bydrae tot Afrikaanse musiek

 Lees meer ...

Gielie Hoffmann: Geestelike veerkragtigheid is sy forte

 Lees meer ...

Heather Turner: ’n Ligdraer vir Tulbagh se seniors

 Lees meer ...

Heleen Meyer: Kosmaak in Afrikaans is soveel lekkerder!

 Lees meer ...

Hennie van Coller: Ons moet die taal koester en uitbou

 Lees meer ...

Jawaahier Petersen: Musiek in haar gene

 Lees meer ...

Jody Hendricks: Bedrewe sportjoernalis

 Lees meer ...

Johan Esterhuizen: Musiek en kultuur praat die taal van sy hart

 Lees meer ...

Johan Jack Smith: ’n Woordenaar in murg en been

 Lees meer ...

Johan Jansen van Vuuren: ’n Hartklop vir die lewe

 Lees meer ...

Jolene Potgieter: Gedrewe om ’n verskil te maak

 Lees meer ...

Dr Jopie Coetzee: Kreatief op vele vlakke

 Lees meer ...

Kaptein John Cornelius Witbooi: Bevordering van Afrikaans is 'n leefwyse

 Lees meer ...

Kim Meissenheimer: Kim blom ook in Namakwaland

 Lees meer ...

Koos Marais: Hartstogtelik lief vir die natuur

 Lees meer ...

Lara Erasmus is altyd gereed om in Afrikaans te reis

 Lees meer ...

Laré Birk: Passievol en ambisieus

 Lees meer ...

Lindie van Gass: Lindie wil inspirerende stories en hoop versprei

 Lees meer ...

Laurinda Hofmeyr: Sy wil mense aanraak deur musiek

 Lees meer ...

Lundi Khoisan: Trots op wie sy is

 Lees meer ...

Magdalene Minnaar: Vernuwend en dinamies

Lees meer ...

Marelize Swanepoel: ’n Afrikaans-juffrou wat oorloop van entoesiasme

Lees meer ...

Maritza Uys: Maritza glo elkeen moet kan uitstyg

Lees meer ...

Mark Johannes: Liedjieskryf kom ’n lang pad

Lees meer ...

Nathan Trantraal: Kaaps is sy taal

Lees meer ... 

Nedine Blom: Kleurvol, keurig en kreatief

Lees meer ...

Nicol Stassen: Nicol lééf boeke!

Lees meer ...

Nita Cronjé: Sy bou brûe met die kunste

Lees meer ...

Parker Makonzo: Gemaklik tussen mense

Lees meer ...

Pedro Kruger: Veel meer as die Boytjie van Brackenfell

Lees meer ..

Petra Mei – Eendag word ek Suid-Afrika se kletskoningin

Lees meer ..

Pierre Steyn: Reis saam met Pierre

Lees meer ..

Prof Henning Pieterse: Henning vind vreugde in woorde en musiek

Lees meer ..

Prof Oppel Greeff: Baanbreker op die gebied van geneesmiddels

Lees meer ..

Professor Piet Swanepoel hou van 'n lekker debat - veral oor Afrikaans!

 Lees meer ...

Prof Rufus Gouws: ’n Woordenaar in murg en been

 Lees meer ...

Rehan Boonzaier: Rehan vat lewenservaring in gedigte vas

 Lees meer ...

Reinard du Plessis: Verbruikerselektronika laat sy wêreld draai

 Lees meer ...

Reinie Smit: ’n Karoomeisie omring met boeke

 Lees meer ...

René Arendse: ’n Passie vir die lewe en die mense om haar

 Lees meer ...

Rentia Weber: ’n Private ekstrovert

 Lees meer ...

Ria Olivier: Passievol oor moedertaalonderrig

Lees meer ...

Rita Andreas: Van plaaswerker tot spreekbuis

Lees meer ...

Roanè Dorfling: ’n Passie en liefde vir kinders

Lees meer ...

Roberto Cameron: Roberto gee Afrikaans in Durban 'n stem

Lees meer ...

Rosa Scheepers: Tuisonderrig kan heerlike pret wees

Lees meer ...

Roscoe Williams: Roscoe deel sy liefde vir boeke met kinders

Lees meer ...

Sarenda Eloff-Vorster se Passiespel met woorde

Lees meer ...

Schalk Bezuidenhout: Hy sit ’n glimlag op jou bakkies

 Lees meer ...

Sharney Nel: Reg om nuwe uitdagings storm te loop

 Lees meer ...

Shireen Crotz: Help om nuwe wêrelde vir jongmense te open

 Lees meer ...

Simon Witbooi: Hemelbesem se wortels lê in Namakwaland

 Lees meer ...

Sinki Mlambo: Sinki bou brûe met tale

 Lees meer ...

Sjaka S. Septembir: Sjaka dra vele hoede

 Lees meer ...

Sophia Kapp: Haar skryfwerk voed haar siel

 Lees meer ...

Su-an Müller-Marais: Tuis agter die mikrofoon

 Lees meer ...

Susanne Pike: Susanne trap spore met woorde

 Lees meer ...

Sue Pyler: ’n Kletskous soos min!

 Lees meer ...

Sybrand Harris wil Afrikaans omspit en tot op die wortel ontdek

 Lees meer ...

Tom McLachlan: Taalpraktisyn en kampvegter vir Afrikaans

 Lees meer ...

Tracey Lange se Afrikaans blom

 Lees meer ...

Una Pick: Una trap groot spore in haar gemeenskap

 Lees meer ...

Vickie de Beer: Bekroonde kosaktivis

Lees meer ...

Virginia Keppler: Eersterust se stof haar vrugbare grond

Lees meer ...

Waldemar Kastoor: Leef vir sy skool en kinders

Lees meer ...

Ambassadeursprojekte

Klik hier om meer te leer van ons ambassadeursprojekte.