Fanie Os Oppie Jas

08 Mei 2016
Fanie Os Oppie Jas se blogs is 'n lekker plek as jy wil saamreis deur Afrikaans en Fanie van der Merwe wil volg op sy wêreldreise. Sy nuutste idee is sy "Maak die wêreld 'n beter plek - een poskaart op 'n slag

Een poskaart op 'n slag!

Kyk hier na sy video oor inkopies doen in 'n Chinese supermark of besoek sy webtuiste en lees sy lekker Afrikaans in die buiteland hier.

Koes! Dis 'n inkopietog in 'n Chinese supermark! from Fanie van der Merwe on Vimeo.