Kultuurorganisasies

Naam Skakel Kort omskrywing Meer besonderhede

Die Afrikaanse Taal- en Kultuurvereniging (ATKV)

www.atkv.org.za

 

Die ATKV is die grootste Afrikaanse kultuurorganisasie in Suid-Afrika. Die geesdrif vir Afrikaans en vir diegene vir wie Afrikaans saak maak, leef deur die talle projekte waardeur Afrikaanse kunstenaars,  gemeenskappe en onderwysers 'n hupstoot kry. 

Lees meer ...

Die Erfenisstigting (ES)

www.es.org.za

Met meer as 20 jaar ervaring op die gebied van Erfenisbewaringsbestuur, museum- en argiefbestuur en gespesialiseerde navorsing bied die Erfenisstigting (ES) 'n een-stop-oplossing vir al jou kultuurhistoriese en bewaringsverwante uitdagings.

Lees meer ...

Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK)

www.fak.org.za

Die FAK is 'n moderne kultuuroganisasie wat die hart van die Afrikaner-geskiedenis, -taal en -kultuur lewend hou en positief bevorder.

Lees meer ...

Die Voortrekkermonument en Natuurreservaat (VTM)

www.vtm.org.za

Die Voortrekkermonument is opgerig om die Groot Trek en Suid-Afrika se pioniersgeskiedenis  tussen 1835 en 1854 te herdenk.  Dis 'n kultuur-historiese besienswaardigheid en die Bloedrivier Erfenisterrein word van hier bestuur.

Lees meer ...

Die Voortrekkers

www.voortrekkers.co.za

Van koers hou deur die veld, tot navigeer deur die landskappe van Suider-Afrika, kweek die Voortrekkers goedtoegeruste jongmense vir die werklikhede van vandag en uitsonderlike leiers vir die uitdagings van môre.

Lees meer ...