huidige aktiwiteite & aangeleenthede
Dit is die SBA se doelwit om as ′n professionele organisasies ′n reeks kwaliteitdienste in Afrikaans aan die breë Afrikaanse gemeenskap op ′n deurlopende grondslag te lewer. Die Afrikaanse gemeenskap is ′n diverse gemeenskap wat eerste- en tweede taal sprekers met uiteenlopende behoeftes insluit. Dit is dus noodsaaklik dat ′n pakket van ontwikkelings- en professionele dienste beskikbaargestel word wat in die verskeidenheid van behoeftes in die Afrikaanse taalmark sal kan voorsien.
|
 |
Media City, 8ste vloer
Heerengracht 1
Kaapstad, 8000
Tel: +27 21 446-1377
Faks: +27 21 446-1012
Vir enige besprekings wat nie by die gasheermaatskappy gedoen kan word nie kontak ons gerus.
As daar ook enige navrae is betrekkende hierdie geleenthede moenie aarsel om met ons te skakel nie.
Natalie Jardine
njardine@media24.com
|
|
 |
 |
 |
|