sba entrepreneurskap

Ondanks die risiko′s, wil baie mense graag hul eie onderneming besit en bestuur. Al meer neem die groot stap om daardie droom te verwesenlik. Dis egter belangrik dat ′n mens met sorgvuldige beplanning die risiko′s verminder. Hieronder is ′n stap-vir-stap gidse wat jou kan help om daardie waagstuk te neem en moontlik ′n sukses daarvan te maak.

Onthou, wie nie waag nie...

Dokument Aftrekkings

algemene dokument inligting - lees voor jy aangaan

Die dokumente is beskikbaar in .PDF (Portable Document Format). Adobe Reader® is nodig vir besigtiging en druk. Volg die skakel op die prentjie na die Adobe Reader aftrek bladsy by www.adobe.com as jy nog nie die leser geinstalleer het nie.
Besigheidsgids

Lees meer omtrent jou verkose beroep.

lêer inligting: :361KB   :14
Rig Jou Eie Onderneming Op
Hierdie dokument, getiteld "Rig Jou Eie Onderneming Op" is die eiendom van die Departement van Ekonomiese sake, Landbou en Toerisme in die Wes-Kaap en is gratis beskikbaar op die webruimte: www.westerncape.gov.za
lêer inligting: :66KB   :16

Hulpverskaffers

Daar is geen hulpverskaffers gelaai nie.