• Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Druk

Toelatingsvereistes en Opleiding

Vir 'n tyd lank is die SAPD en ook militêre werk gesien as maklike en vinnige indiensneming van ongeleerdes. Nie meer so nie. Vir toelating moet jy matriek en 'n bestuurderslisensie hê en ook jonger as 35 wees.  

Die keuringsproses sluit psigometriese toetse en 'n strawwe onderhoud in.  Na basiese opleiding, as deel van die twee jaar by ‘n polisiekollege, werk studente by polisiestasies regoor die land om praktiese ondervinding op te doen. Die telefoon hou nooit op lui nie.

Om flink te vorder is verdere studie nodig.

 

Opleiding

Universiteit

UNISA se B.Tech in Polisie Praktyk 
 

Klik op hierdie skakels vir verdere inligting oor beskermingsdienste

www.saps.gov.za

www.crimeline.co.za

www.bac.co.za

www.womensnet.org.za/16daysofactivism

 

 

Media24 Naspers culturalaffairs DGMT Rupert Stigting Die Burger Het Jan_MArais_Nationale_Fonds dagbree