
In die jaar ná skool en vóór universiteit of kollege behoort jy die veiligheid van jou nes te verlaat en jouself deeglik te toets en voor te berei op dit wat jy met die res jou lewe wil doen.
- Jou brugjaar is om jou vlerke te sprei en jou voete te vind
- Brugbou
- Breek weg met seker vlerke
- Hoe kan ek vlieg sonder om later duur te betaal?
- Alle sterk brûe begin met potlood en papier
- Nuwe vernuf, nuwe kontakte, nuwe lewe
- Breek weg en werk as vrywilliger
- Maak seker dat jy jou rieme nie styfloop nie
- Betaalprogramme vir jou brugjaar
- Buitelandse brugkursusse in Suid-Afrika









