Kies ’n pad waarin jy lekker kan raak binne jou vermoëns en in die taal van jou hart.
Dis net ’n begin, maar ’n baie goeie begin.
Afrikaans staan sterk en skep baie werk – ook vir iemand soos jy wat dalk net Afrikaans praat.
Jy kan ’n lewe bou presies soos jy daarvan hou.
Kom kyk waar jy jou lewe kan begin
- Waar begin ek?
- Ken jouself
- My talente en aanlegte
- Beroep teenoor roeping
- Hoe om vir my loopbaan voor te berei
- Waar moet ek nou begin?
- Hoe om my loopbaan te kies
- Hoe kwalifiseer ek vir opleiding na skool?




