Hoe gouer jy leer om jou opleiding ekonomies en verantwoordelik te bestuur, hoe gouer het jy spaargeld eerder as skuld. Begin hier leer hoe om jou geld en opleiding saam te laat werk om jou lewe te bou soos jy daarvan hou.
Kies die leerplek wat jou sak en hart die beste pas…
- Leer goedkoper deur SETA’s
- Wat is ’n leerderskap?
- Wat ek moet weet van beurse?
- Hoe doen ek aansoek vir beurse of lenings?
- Wat ek moet weet van lenings









