Elke lewenspad het baie deure, stap-vir-stap trappe, ompaaie, afdwaalpaadjies en struikelblokke. Daarom wil die SBA veral vir die leerders, maar ook die ouers en onderwysers, sterk aanmoedig om hierdie ses afdelings met sorg te lees.
Hierdie inligting dien as grondslag vir enige loopbaan.



Kies NOU ’n padkaart wat jou taal praat... < LOOPBANE TUISBLAD >
- HOE KIES EK MY EIE PAD?
- WAAR LEER EK?
- HOE KRY EK STUDIEGELD?
- HOE BOU EK MY BRUGJAAR?
- WAAR KRY EK WERK?
- HOE VER LOOP MY PAD?







