• Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Druk

WAAR LEER EK?

A5Waar jy gaan leer sal afhang van jou skoolpunte, jou belangstellings, jou aanleg, jou geld, waar jy woon, jou toegang tot vervoer en ander faktore wat jou werklikheid en moontlikhede bepaal. 

As jou punte goed is en jy verder wil gaan leer, kan jy kies tussen vele geleenthede – met ’n groot verskil in aard en onkostes. Van deeltydse studie met eie verblyf terwyl jy werk tot voltydse klasbywoning met koshuisverblyf, is daar baie waaruit jy kan kies:

Media24 Naspers culturalaffairs DGMT Rupert Stigting Die Burger Het Jan_MArais_Nationale_Fonds dagbree