• Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Druk

Lees-vir-leerprojekte vir 10- tot 15-jariges

Probleme tydens die aanleer van leesvaardighede kan tot swak begrip, ’n ongesonde selfbeeld en aggressie lei. Navorsing dui daarop dat leerders by wie leesprobleme betyds geïdentifiseer word, hul leesvaardighede drasties kan verbeter. Die vroeë identifisering van leesprobleme is in talle skole egter die uitsondering eerder as die reël. Die SBA het daarom besluit om laerskole by te staan met lees-vir-leerprojekte vir 10- tot 15-jariges – die Funda!-projek.

Suksesse
Die Funda!-projek betrek 300 laerskole, en by van die deelnemende skole het leerders se geletterdheids-vlakke met 40% tot 60% gestyg.

“Ek wil erkenning gee aan die SBA-leesprogram. Hierdie leerders het nou’n veel beter kans om iets met hul lewe te bereik.”– Martha Bekker, kringspanbestuurder van skole

sba programme_07

Daar’s groot konsentrasie terwyl dié klompie kinders van Elsiesrivier hul projek ywerig aanpak.

Learners from Elsiesrivier concentrate as they eagerly perform a task.

Met grote concentratie en ijver zijn de kinderen uit Elsiesrivier bezig aan hun project.

sba programme_01

Die glimlaggies van dié groepie van Bredasdorp wys hulle ontdek hoe lekker lees en leer kan wees.

With smiles all round, a group of learners from Bredasdorp shows that reading and learning can be fun.

De glimlachjes van dit groepje tonen aan hoe lekker het is om te lezen en te leren.

Media24 Naspers culturalaffairs DGMT Rupert Stigting Die Burger Het Jan_MArais_Nationale_Fonds dagbree