• Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Druk

Lees-vir-suksesprojekte vir 16- tot 19-jariges

Lees is ’n lewenslange vaardigheid wat voorskools begin en deurgaans ontwikkel. Heelwat hoërskole doen egter nie meer leesontwikkeling op hoërskoolvlak nie. Dit is om dié rede dat die SBA verskeie hoërskole ondersteun om leerlinge met gevorderde lees-vaardighede te bemagtig. Dit stel hulle in staat om met insig te lees,  verskillende standpunte krities te vergelyk en hul eie mening te vorm. Talle Xhosasprekende leerders wat Afrikaans as vak neem, trek ook voordeel uit die projek.

Suksesse
Daar is 50 hoërskole betrokke by dié projek.

“Omdat baie van ons leerders se hooftaal Xhosa is, het ons 'n probleem met leerders wat nie eens basiese Afrikaans magtig is nie. Daar is tans minder formele inter-vensieprogramme in plek; ons kan baat vind by enige addisionele hulp wat u organisasie ons kan bied.”
– Elmarié Bergh, Oval North Senior Sekondêre Skool, Mitchells Plain

sba programme_20

Die breë glimlagte vertel dat dié hoërskoolleerders van Khayelitsha hul werkswinkel sommer baie geniet het.

The broad smiles on the faces of high school learners from Khayelitsha show how much they are enjoying the workshop.

De stralende glimlachen op de gezichten van deze leerlingen aan de Khayelitsha middelbare school tonen aan hoe ze de workshop genieten.

Media24 Naspers culturalaffairs DGMT Rupert Stigting Die Burger Het Jan_MArais_Nationale_Fonds dagbree