• Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Druk

Werkswinkels oor taalbeleidontwikkeling en bestuur vir skoolbeheerliggame en onderwysers

Die keuse van onderrigtaal speel ’n deurslaggewende rol in ’n kind se akademiese prestasie. Die voorkeur vir Engels as enigste onderrigtaal belemmer dus talle leerders se vordering op skool. Daarom help die SBA skole om ’n kindgesentreerde taalbeleid te ontwikkel wat moedertaalonderrig vooropstel. Die ontwikkeling van ander bestuursvaardighede kom ook ter sprake, wat dié werkswinkels toenemend gewild maak.

Suksesse
Meer as 500 skole het reeds hierdie kursusse bygewoon.

“Baie dankie weer eens vir jou aanbieding van Saterdag. Daar is deurgaans goeie en positiewe terugvoer van die deelnemers ontvang. Ek maak weer kontak oor ander ontwikkelings.” – Derrick Pieterse, kringspanbestuurder van Mitchells Plain

sba programme_21

Christo van der Rheede, uitvoerende hoof van die SBA, en onderwysers van Mitchells Plain sit koppe bymekaar oor taalbeleidontwikkeling en bestuur by ’n werkswinkel in Kaapstad.

Christo van der Rheede, CEO of the SBA, and teachers from Mitchells Plain put heads together on language policy development and management at a workshop in Cape Town.

Christo van der Rheede, uitvoerend hoofd van de SBA, en leraren van Mitchells Plain bespreken taalbeleidontwikkeling en bestuur bij een workshop te Kaapstad.

Media24 Naspers culturalaffairs DGMT Rupert Stigting Die Burger Het Jan_MArais_Nationale_Fonds dagbree