• Increase font size
  • Default font size
  • Decrease font size
Druk
  • Dr Dirk Brand (voorsitter) – onafhanklike konsultant: internasionale aangeleenthede
  • Prof Hein Willemse (ondervoorsitter) – dosent in Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria
  • Mnr Ton Vosloo – nie-uitvoerende voorsitter van Naspers
  • Mnr Jan Mutton – voormalige ambassadeur van België in Suid-Afrika
Druk

50435xbqreii7vk

Om dié visie ’n werklikheid te maak, is dit die SBA se missie om geletterdheid op voorskoolse vlak te bevorder, om bykomen-de steun aan laer- en hoërskoolonderwysers te bied om geletterdheid te bevorder en om die geletterdheidsvlakke van veral vroeë skoolverlaters te verbeter.

Druk

220577yb6tqt575

Dit is die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) se visie om geletterde, selfonderhoudende en omgewingsbewuste gemeenskappe te vestig.

Druk

Die vermoë om kreatief en krities te dink, mondeling en skriftelik doeltreffend te kommunikeer, goeie syfervaardighede te hê, geleenthede te skep en te benut en verantwoordelik met die omgewing om te gaan is die sleutel tot selfverwesenliking en volhoubare ekonomiese vooruitgang.

leefvoluit HOR_small

Media24 Naspers culturalaffairs DGMT Rupert Stigting Die Burger Het Jan_MArais_Nationale_Fonds dagbree