Die vermoë om kreatief en krities te dink, mondeling en skriftelik doeltreffend te kommunikeer, goeie syfervaardighede te hê, geleenthede te skep en te benut en verantwoordelik met die omgewing om te gaan is die sleutel tot selfverwesenliking en volhoubare ekonomiese vooruitgang.





