
Om dié visie ’n werklikheid te maak, is dit die SBA se missie om geletterdheid op voorskoolse vlak te bevorder, om bykomen-de steun aan laer- en hoërskoolonderwysers te bied om geletterdheid te bevorder en om die geletterdheidsvlakke van veral vroeë skoolverlaters te verbeter.





