Gesels saam

Afrikaans se horisonne is wyd en sy karakter so eiesoortig soos elke mens wie se wortels in hierdie kontinent geanker is. Die Afrikaanse landskap het plek vir die Afrikaanse taalfamilie – hetsy naby, ver langs of terloops … Dit is 'n avontuurtog die toekoms in. Hier sien jy die taal getooi in al sy eenvoud, diepte, grootsheid en nederigheid. Jy sien Afrikaans speel, lag en dink en jy hoor hoe hy betrokke raak en teruggee. Jy sien Afrikaans deelneem, toetree en plek maak.  

Voltooi asseblief die volgende vorm en gesels saam.


Is jy 'n mens? Tik die syfers hier. (Vervang syfers)