Leefstyl & vermaak

Boeke, feeste, musiek en stories ... dis maar net die begin! Hier gesels ons oor alles wat mooi en lekker is van Afrikaans. Vind uit wat het boekklubs aan die praat, watter flieks maak ‘n indruk, wat was die hoogtepunt by ‘n fees en wie doen wat in Afrikaans!

 


Kyk hier ...

Watse Afrikaans is musiek vir jou ore?

Afrikaanse musiek het 'n uitsonderlike aanhang tuis en oorsee. Waar jy jouself ookal bevind, Afrikaanse musiek steur hom nie aan afstand, demografie en ouderdom nie. 

Lees meer ...

 

Feeste – Afrikaans vier fees

Hier vind jy nuus en inligting oor Suid-Afrika se grootste Afrikaanse feeste en die redes waarom jy hulle nie kan misloop nie. 

Lees meer ...

 

Vir boekwurms van alle ouderdomme

Op hierdie blad wil ons die jongste nuus rondom boeke, skrywers en die letterkunde met jou deel. Kom blaai gerus deur. 

Lees meer ...

 

Ons stories - beleef Afrikaans in haar volle emosionele reënboog

Hier beleef jy die kragtige speelsheid in vertellings, woorde en uitdrukkings ... jy sien Afrikaans getooi in al haar eenvoud, diepte, volheid en nederigheid. Jy sien haar speel, lag, dink, droom ... 

Lees meer ...

 

Afrikaanse flieks vir ‘n vale

Die Afrikaanse rolprent het in 1916 begin met De Voortrekkers, maar dit was die storie van 'n nooi onder 'n groen doringboom in die ou Transvaal … vandag het Afrikaans die een lokettreffer na die ander … 

Lees meer ...

 

Lees ook hier hoekom is Afrikaans ...