Leer

Wil jy regtig weet? 

Afrikaans, ‘n taal met seggenskrag wat haar wyd en syd laat geld. Hierdie hartstaal se wordingsgeskiedenis begin by ‘n groepie mans wat in die Bolandse dorp die Paarl koppe bymekaar moes sit. Die ontwikkeling van Afrikaans word as een van die drie taalwonderwerke in die wêreld beskryf. In 50 jaar het Afrikaans van 'n huis, tuin en kombuistaal gevorder tot 'n kansel- universiteits- en ekonomiese taal wat met enige ander taal in die wêreld kan meeding.

Leer bly lekker of jy gereed maak vir skool, reeds op die skoolbanke sit of dink oor jou toekoms. Ons nooi jou saam op ‘n reis na kennis. Nuttige skakels en toepassings, ondersteuning, raad of rigting ... alles wat leer lekker maak! Kom gesels saam en vertel ons wat dit is wat ons moet weet.

 

ATKV: Redenaars 2017

Kyk hier …

Video ...

 

Ons Taal

Hierdie "armsalige kombuistaaltjie" het 'n handjievol doelgerigte en begeesterde mense passievol die wiel aan die rol laat sit en 'n skryftaal en kultuurtaal het tot stand gekom wat vandag beskryf kan word as 'n hartstaal waarin meesterlike gedige, teater en romans verskyn.

Lees meer ...

Lekker leer!

Afrikaans, 'n taal met seggenskrag wat hom wyd en syd laat geld. Hierdie hartstaal se wordingsgeskiedenis begin by 'n groepie mans wat in 'n Bolandse dorp, die Paarl, koppe bymekaar moes sit. Die ontwikkeling van Afrikaans word as een van die drie taalwonderwerke in die wêreld beskryf. In 50 jaar het Afrikaans van 'n huis-, tuin- en kombuistaal gevorder tot 'n kansel-, universiteits- en ekonomiese taal wat met enige ander taal in die wêreld kan meeding. Kom saam op reis na kennis! 

Moedertaalonderrig ...
Voorskools ...
Op skool ...
Na skool ...

Menings

Die menings en standpunte wat hier staan, is die menings en standpunte van onafhanklike persone en weerspieël nie noodwendig die mening van Afrikaans.com se redaksie of aandeelhouers nie.

Lees meer ...