Na skool

Die belangrikheid van Afrikaans as onderrigmedium op tersiêre vlak is tans onder die vergrootglas. Ons wil weet of jy in enige studieveld Afrikaans as vak of kursus aanbied. Stuur vir ons die naam van jou instelling, die kursus en besonderhede en vergemaklik so die taak van voornemende studente wat sou wou inskryf. Klik hier en kom gesels saam.

Afrikaans sluit wêrelde oop ...

Ses Russiese studente was onlangs op besoek aan Suid-Afrika op uitnodiging van die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) om meer oor ons land en sy mense te leer. Hulle is studente aan die Staatsuniversiteit van Moskou waar hul Afrikaans studeer in een van die drie Afrikaanse departemente in Rusland. Luister ’n mens so na hulle en hoe passievol hulle is oor Afrikaans en Suid-Afrika se kultuur, kom ’n mens net weer tot die besef dat taal op soveel verskillende vlakke verrykend is.

Lees meer ...

Tersiêre instellings waar jy in Afrikaans kan studeer

Naam Skakel
Universiteit van Stellenbosch www.sun.ac.za
Universiteit van die Vrystaat www.ufs.ac.za
Universiteit van Pretoria www.up.ac.za
Noordwes-Universiteit (Potchefstroom-kampus) www.nwu.ac.za/content/nwu-potchefstroom-campus
Akademia www.akademia.ac.za
Sol-Tech www.sol-tech.co.za

 

Tersiêre instellings wat Afrikaans as vak aanbied (binneland)

Naam Skakel
Nelson Mandela Metropolitan Universiteit www.nmmu.ac.za
UNISA www.unisa.ac.za
Noordwes-Universiteit www.nwu.ac.za
Universiteit van Stellenbosch www.sun.ac.za
Universiteit van Pretoria www.up.ac.za
Universiteit van KwaZulu-Natal www.ukzn.ac.za
Universiteit van Kaapstad www.uct.ac.za
Universiteit van Johannesburg www.uj.ac.za
Universiteit van Fort Hare www.ufh.ac.za
Universiteit van die Vrystaat www.ufs.ac.za

 

Tersiêre instellings wat Afrikaans as vak aanbied (buiteland)

Naam Skakel
Adam Mickwicz University Poznan international.amu.edu.pl
Universiteit Leiden hum.leidenuniv.nl/atc
University of Milwaukee,Wisconsin www.openlanguages.net/afrikaans
University of Namibia www.unam.edu.na
Universiteit Gent www.afrikaans.ugent.be
Universiteit Antwerpen www.uantwerpen.be
Universiteit Olomouc www.upol.cz