Leer

‘n Versameling skakels na hulpbronne vir leerders, vir Afrikaans en ook ander vakke. Hier vind jy leerhulp, taalhulp, leeshulp en spelhulp.

Taaltoffies 

Hier vind jy tien grammatikale foute wat oral insluip. Vergewis jouself van die korrekte taalgebruik en kry die regte spelling vir die tien algemene spelfoute onder die knie.

Klik hier ...

 

 

 

 

 

Leerhulp

Hier vind jy studiehulp, vraestelle, notas en leermetodes wat leer lekker maak.

Laerskool (Leerhulp)

HA Wiskunde www.ahawiskunde.co.za Wiskundehulp in Afrikaans vanaf graad 4 – 7. Daar is verskillende pakkette beskikbaar. Vraestelle en memorandums, videoverduidelikings, voorbeelde, ens. Registreer op hul webtuiste.
Laerskool Wonderboom-Suid Studiemetodes, leestegnieke, begripstoetse, navorsing, opsommings. Laai PDF hier af.
http://www.lswbs.co.za/
public_html/images/
Dokumente/Microsoft%
20Word%20-%20Studie%20Metodes.pdf
Studiemetodes vir Gr 1-7 met ’n aflaaibare dokument met: leestegnieke, sleutelwoorde, begripstoetse, opsommings, navorsing en studiemetodes. 
Pearson: Slimkoppe www.slimkoppe.co.za Die Slimkoppe-reeks bevat relevante, Suid-Afrikaanse opvoedkundige materiaal wat ontwikkel is volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV).
Die reeks is daarop gemik om jong kinders se vaardighede in tale en Wiskunde op 'n prettige, interaktiewe manier te ontwikkel. Die reeks bestaan uit werkboeke, vaardigheidsboeke, oefentoetse, gegradeerde leesboekies, aanlynwerkkaarte, flitskaarte, blogs, speletjies en vele meer.
Vonnie http://www.vonnie.co.za/index.php/hoe-om-te-leer Studiemetodes vir Gr 4-12 – Verskillende opsies van studiemetodes en ‘n breedvoerige verduideliking van vaslegging van sleutelwoorde en kernfeite en die vordering van konkrete denke tot abstrakte denke.
Jy koop ’n DVD en werkboek met twintig hoofstukke.
 

 

 

 

 

 

Laerskool en Hoërskool (Leerhulp)

Afrikaanse Skoolprojekte www.afrikaanseskoolprojekte.co.za Studiehulp. Gr 1-10. Alle vakke
Pakkette met studiemateriaal (insluitend vraestelle) vir alle vakke. As jy die CD koop, kry jy gratis toegang tot die aflaaibare dokumente. Spesiale afslag geld.  
Afrikaans.com http://www.afrikaans.com/
leer/onstaal/oorsprong
Die oorsprong van Afrikaans – ’n tydlyn.
Mathdou

Dou se Facebook-blad:
https://web.facebook.com/dou.kleefstra.7?_rdc=1&_rdr

Kyk ook:
https://www.youtube.com/user/OPENMINDSMATHS

Wiskunde. Graad 0 – 12.
Oudwiskunde-onderwyser, Dou Kleefstra, verduidelik wiskundebegrippe op eenvoudige wyse en met behulp van video’s. Gaan kyk op YouTube onder Mathdou, of WhatsApp jou wiskundeprobleem na 072 409 7505.
Huisgenoot in die Klaskamer http://klaskamer.huisgenoot.com/

Skooltake. Gr 1-12. Alle vakke.
Die oudste tydskrif in die land is bekend vir die uitstekende opvoedkundige materiaal wat in die tydskrif verskyn. Alles is een-een in die aanlynwinkel op die webtuiste te koop.

E-classroom https://e-classroom.co.za/ Hier kan jy skoolinhoud verniet kry en hergebruik. Dis ook lekker omdat dit beide in Afrikaans en Engels is. Die webtuiste verskaf hulpbronne vir gebruik binne en buite die klaskamer. Alles kan gedruk word en daar is hulpbronne vir Wiskunde, Engels, Natuurwetenskappe, Sosiale Wetenskappe, Lewensvaardighede en Skeppende Kunste.
Slim studie

’n Gids vir ‘n beter en vaardiger student.

Laai die dokument hier af.

’n Studiegids deur die Wes-Kaapse Onderwysdepartement.
’n Handige gids wat jou help beplan, studeer en voorberei vir eksamens.
Klaskenades https://klaskenades.wordpress.com/ Verrykende idees vir kreatiewe skryf. Onderrig van Afrikaans as Eerste Addisionele Taal.
Aangebied deur dr. Estelle Kruger, bemagtig hierdie webtuiste onderwysers met kreatiewe idees om Afrikaans as Eerste Addisionele Taal te onderrig. Baie van die skakels en bladsye bied inligting aangaande die ontwikkeling van leerders se vermoëns om gedigte en stories te skryf.
 

KlasKamer (Litnet)

LitNET: Akademies:Notas, toetse en vraestelle

http://www.litnet.co.za/


http://www.litnet.co.za/category/
akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle
/

Onderwyshulp. Leerderhulp. Taal. Ander vakke.
Skakels vir almal wat betrokke is of belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. Skakels na notas, vraestelle, leerhulp en toetse dek ook ander vakke; ook vir laerskool.
Mieliestronk http://www.mieliestronk.com/eksamen.html Vir alle leerders - kenners se onontbeerlike raad oor hoe om te leer om jou leerwerk te onthou.
Onderwysblad (SBA) http://spa.lumidevx.co.za/ Onderwyshulp.
Nuus oor die onderwys en skakels na verskeie hulpbronne om gehalte-onderrig te bevorder en onderwysers en leerders se lewe te vergemaklik.
Lapa Uitgewers https://www.lapa.co.za/ Onderwyshulp. Leerderhulp. Taal. Alle grade.
Omvattende gidse vir onderwysers en leerders, sommige daarvan gratis beskikbaar. Jy kan ook inteken vir nuus oor slypskole, werksessies, resensies en besprekings.

Studeernet

Studiemateriaal waarop jy kan staatmaak

https://www.studeernet.co.za/ Taakhulp, vraestelle, opsommings, toesprake en redenaars.
Hierdie omvattende bron bied leerhulp aan alle leerders van Graad 1 tot 12. Indien jy nie wil registreer en betaal vir die volledige pakket nie kan jy afsonderlike bestellings plaas vir die spesifieke graad waarmee jou kind besig is.

Virtuele Instituut vir Afrikaans

http://www.viva-afrikaans.org/ Taalvrae, taaltameletjies – hier kry jy die antwoord. VivA se Woordeboekportaal-app bied vanlyn toegang tot allerlei Afrikaanse woordeboeke.
WorksheetCloud http://www.worksheetcloud.com/ Leerhulp. Alle grade. Taal. Ander vakke.
'n Groot versameling tweetalige werkkaarte en toetse in Wiskunde, Natuurwetenskappe, Afrikaans en Engels haal die kopseer uit hersiening. Alles is op die KABV-kurrikulum gebaseer met materiaal vir laer- en hoërskoolleerders. Ook handig vir tuisonderrig.
 

 

 

 

 

Hoërskool (Leerhulp)

Afrikaans-Afrikaans http://afrikaans-afrikaans.weebly.com/

 

Studiehulp. Afr Letterkunde.
Letterkunde vir hoërskoolleerders in privaatskole wat die kurrikulum van die Onafhanklike Onderwysraad (IEB) volg. Besprekings, vraestelle en memorandums. 

Allegaartjie http://allegaartjie.weebly.com/ Die oorsprong van Afrikaans – ’n tydlyn.
Die Ekonomie Blog https://ekonomieblog.me/

Studiehulp. Ekonomie. Gr 10 -12
Dr Waldo Krugell van die NWU se Skool vir Ekonomie op die Potch-kampus se blog vir leerders van graad 10 -12. Hy deel handige skakels na ekonomiese nuus in die media en bespreek aparte temas (volgens die kurrikulum) vir elke graad.

Fanie Viljoen http://www.fanieviljoen.co.za/

Onderwyshulp. Leerderhulp. Letterkunde. Gr 12
Die webtuiste van die skrywer Fanie Viljoen, wie se boek, Onderwêreld, vanaf 2017 die voorgeskrewe werk vir matriek is, het agtergrondinligting, besprekings, resensies en video’s. Ook met skakels na slypskole en werksessies.

Siyavula

 

https://www.siyavula.com/

 

Die webtuiste bied uitstekende geleenthede vir remediëring en verryking. Jy kan ook modules vir die meeste laerskool-, asook hoërskoolvakke daar vind in Afrikaans. Dit is ook gratis om te gebruik, uit te druk en te verander soos jy wil – onthou net om die bron aan te dui.
Quanta Books-studiegidse http://quantabooks.co.za/ Studiegidse. Gr 10-12. Fisiese Wetenskappe.
Studiegidse met ook DVD’s beskikbaar waar die meer ingewikkelde begrippe verder verduidelik word. Saamgestel deur ‘n oudonderwyser en -dosent in Fisika en Wetenskap.

Wiskunde vasvra-toep

 

http://dmcsoftware.co.za/

 

Leerderhulp. Wiskunde.
Dié toep het 10 afdelings, van algebra en vergelykings, tot statistieke, waarskynlikheid en trigonometrie. Die toep kos R10.
 

 

 

 

 

Taalhulp

Hier vind jy vraestelle, studiehulp, woordeboeke, taaltoeps en -kursusse.

Laerskool en Hoërskool (Taalhulp)

Afrikaans.com http://www.afrikaans.com/news-headlines/vertaal-in-afrikaans/taalhulp Wil jy iemand beïndruk met foutlose spelling en keurige Afrikaans of wil jy net uitvind of jy ’n woord reg gebruik of wat daardie interessante uitdrukking beteken? Het jy ’n dokument wat jy wil vertaal of selfs ’n CV wat jy in meer as een taal beskikbaar wil maak? Hier is kundige hulp.
Huisgenoot in die Klaskamer http://klaskamer.huisgenoot.com/ Skooltake. Gr 1-12. Alle vakke.
Die oudste tydskrif in die land is bekend vir die uitstekende opvoedkundige materiaal wat in die tydskrif verskyn. Alles is een-een in die aanlynwinkel op die webtuiste te koop.

KlasKamer (Litnet)

LitNET: Akademies:Notas, toetse en vraestelle

http://www.litnet.co.za/


http://www.litnet.co.za/category/akademies/skole/notas-toetse-en-vraestelle/

Onderwyshulp. Leerderhulp. Taal. Ander vakke.
Skakels vir almal wat betrokke is of belangstel in die onderrig van Afrikaans op hoërskool. Skakels na notas, vraestelle, leerhulp en toetse dek ook ander vakke; ook vir laerskool. 
Lapa Uitgewers https://www.lapa.co.za/ Onderwyshulp. Leerderhulp. Taal. Alle grade.
Omvattende gidse vir onderwysers en leerders, sommige daarvan gratis beskikbaar. Jy kan ook inteken vir nuus oor slypskole, werksessies, resensies en besprekings. 
WorksheetCloud http://www.worksheetcloud.com/ Leerhulp. Alle grade. Taal. Ander vakke.
'n Groot versameling tweetalige werkkaarte en toetse in Wiskunde, Natuurwetenskappe, Afrikaans en Engels haal die kopseer uit hersiening. Alles is op die KABV-kurrikulum gebaseer met materiaal vir laer- en hoërskoolleerders. Ook handig vir tuisonderrig.
Transparent Language se Byki for Mobile

Vir Android-fone en -tablette:
https://play.google.com/

Vir iPhone of iPad:
https://itunes.apple.com/

Taalkursus. Addisionele taal.
Gerig op mense wat Afrikaans as vreemde taal aanleer. Met taallyste, woordeskat, uitsprake deur 'n moedertaalspreker en ‘n vasvra vir elke afdeling,
 

 

 

 

 

Hoërskool (Taalhulp)

Afrikaans-Afrikaans http://afrikaans-afrikaans.weebly.com/ Vraestelle. Eksamenhulp. Afrikaans. Gr 10 -12
Vraestelle, lesplanne, assesseringsrubrieke en -riglyne vir Afrikaans vir graad 10 – 12. Ook raad en wenke oor eksamens.
Allegaartjie http://allegaartjie.weebly.com/ Studiehulp. Afr Letterkunde.
Letterkunde vir hoërskoolleerders in privaatskole wat die kurrikulum van die Onafhanklike Onderwysraad (IEB) volg. Besprekings, vraestelle en memorandums. 
Fanie Viljoen http://www.fanieviljoen.co.za/

Onderwyshulp. Leerderhulp. Letterkunde. Gr 12
Die webtuiste van die skrywer Fanie Viljoen, wie se boek, Onderwêreld, vanaf 2017 die voorgeskrewe werk vir matriek is, het agtergrondinligting, besprekings, resensies en video’s. Ook met skakels na slypskole en werksessies.

Taalsentrum van die Universiteit Stellenbosch http://www.sun.ac.za/ Woordeboeke. Taalhulp. Gevorderd.
Eintlik gerig op taalpraktisyns, maar die magdom hulpbronne en skakels is handig vir onderwysers en leerders.
 

 

 

 

 

Spelhulp

Hier vind jy aanlynspeltoetsers, woordeboeke en spelspeletjies.

Laerskool (Spelhulp)

Spelpret http://www.spelpret.co.za ’n Spelprogram vir graad 3- tot 5-leerders
Leer spel, speel-speel.
By Spelpret kan jy ‘n interaktiewe spelprogram aankoop. Hier vind jy maklike maniere om moeilike spelreëls te bemeester en leer hoe om vinniger te lees.
Virseker-versekering se Afrikaanse Lekkerlees-toep

https://www.virseker.co.za/

https://play.google.com/
(Net vir Android-fone en -tablette)

Leeshulp. Gr 4-12.

Leesstukke vir leerders van graad 4 – 12, wat volgens moeilikheidsgraad in agt vlakke verdeel is.

 

Terug

 

 

 

 

Laerskool en Hoërskool (Spelhulp)

Afrikaans.com http://www.afrikaans.com/
ontspan/taalpre
t
Toets jou taalvernuf op die Afrikaans.com-taalpretblad. Hier vind jy Trivia en kopkrappers. Jy kan jou kennis verbreed met nuutskeppings en die betekenis van uitdrukkings en woorde, of geniet net die uitdaging: Praat NET Afrikaans vir een dag!
Aanlynspeltoetser

http://blog.tiaan.com/


Aanlynspeltoetser: http://blog.tiaan.com/

Speltoetser

Gratis speltoetser vir Afrikaans met aanlynspeltoetser op die blog beskikbaar.

Afrikaans – Engels-woordeboek

 

play.google.com/store/
(Android-fone of -tablette)

 

Woordeboek
'n Woordeboek met uitsprake wat ook vanlyn gebruik kan word.

 

Afrikaans – Engels-woordeboek

 

https://itunes.apple.com/za/

 

Woordeboek
Die databasis het 80 000 Engels-Afrikaans-vertalings en 140 000 Afrikaans-Engels-vertalings; met frases, betekenisse en uitsprake.

 

Beter Afrikaans

 

https://play.google.com/
(Android-fone of -tablette)

 

Spel. Afrikaans. Speletjie
Kinders leer speel-speel Afrikaanse spel- en skryfreëls. Gratis.

 

SkryfGoed

 

www.spel.co.za

 

Taalhulp. Toetsers.
Elektroniese hulpmiddels vir beter skryfwerk, insluitend 'n speltoetser (amptelike een van Microsoft® Office), grammatikatoetser, tesourus en woordafbreker.

 

Speak Afrikaans (ATi Studios)

 

Vir iPhone of iPad:
https://itunes.apple.com/

 

Android-fone of -tablette:
https://play.google.com/

 

Taalhulp. Afrikaans.
Addisionele taal. Interaktiewe toep om Afrikaans as gesprekstaal aan te leer; die basiese weergawe is gratis, maar jy betaal vir meer gevorderde afdelings.

 

Transparent Language se Byki for Mobile

 

Vir Android-fone en -tablette:
https://play.google.com/

Vir iPhone of iPad:
https://itunes.apple.com/

 

Taalkursus. Addisionele taal.
Gerig op mense wat Afrikaans as vreemde taal aanleer. Met taallyste, woordeskat, uitsprake deur 'n moedertaalspreker en ‘n vasvra vir elke afdeling,

 

VivA se vanlyn-woordeboekportaal

 

Vir Android-fone en -tablette:
https://play.google.com/

 

Vir iPhone of iPad:
https://itunes.apple.com/

 

Woordeboek. Afrikaans. Ander vakke.
Sekerlik die mees omvattende toegang tot ‘n rits bestaande woordeboeke en woordelyste, insluitend ‘n entrepreneurswoordeboek, asook afkortings, gesegdes en idiome. Gratis beskikbaar.

 

Wspel – gratis speltoetser vir Microsoft Office

 

https://wspel.wordpress.com/

 

Speltoetser

Met meer as 526 000 woorde in die woordelys en nog duisende ander in die Autocorrect-funksie, is hierdie sekerlik die grootste speltoetser vir Afrikaans. Geskik vir Windows en Mac.

 

 

 

 

 

Hoërskool (Spelhulp)

Taalsentrum van die Universiteit Stellenbosch http://www.sun.ac.za/ Woordeboeke. Taalhulp. Gevorderd.
Eintlik gerig op taalpraktisyns, maar die magdom hulpbronne en skakels is handig vir onderwysers en leerders.
 

 

 

 

 

Leeshulp

Hier kry jy lekker leesstof oor leesstukke, leesoefeningprogramme en aflaaibare notas.

Laerskool (Leeshulp)

Virseker-versekering se Afrikaanse Lekkerlees-toep

https://www.virseker.co.za/

https://play.google.com/
(Net vir Android-fone en -tablette)

Leeshulp. Gr 4-12.

Leesstukke vir leerders van graad 4 – 12, wat volgens moeilikheidsgraad in agt vlakke verdeel is.

Vonnie http://www.vonnie.co.za/ Vir Gr 1-5-leerders wat hul lees en spelvaardighede wil verbeter.
 

 

 

 

Laerskool en Hoërskool (Leeshulp)

Afrikaanse Skoolprojekte www.afrikaanseskoolprojekte.co.za Studiehulp. Gr 1-10. Alle vakke
Pakkette met studiemateriaal (insluitend vraestelle) vir alle vakke. As jy die CD koop, kry jy gratis toegang tot die aflaaibare dokumente. Spesiale afslag geld.
Storiewerf http://www.storiewerf.co.za/ Leeshulp. Afrikaans.
'n Kuierplek vir jong skrywers en lesers, met lekker leesstof, nuus oor boeke en stories, en ‘n aparte afdeling met hulpbronne vir volwassenes.
Transparent Language se Byki for Mobile

Vir Android-fone en -tablette:
https://play.google.com/

Vir iPhone of iPad:
https://itunes.apple.com/

Studiehulp. Gr 1-10. Alle vakke
Pakkette met studiemateriaal (insluitend vraestelle) vir alle vakke. As jy die CD koop, kry jy gratis toegang tot die aflaaibare dokumente. Spesiale afslag geld.
 

 

Terug na op skool