Wiki

Die Afrikaanse Wiki – net die waarheid!

Afrikaans se horisonne is wyd en sy omvang groot. Die Afrikaanse Wiki word opgedateer en jy kan saamwerk om hierdie inligtingsbron nuttig, relevant en akkuraat te maak. Dis belangrik om by te dra en te help om Afrikaans te laat groei.

Maroela Media is tans besig met 'n omvattende Afrikaanse Wikipedia-inisiatief en verwelkom bydraes van Afrikaanssprekendes en belangstellendes.
Kontak keren@maroelamedia.co.za vir meer inligting en volg die skakel na die bestaande Afrikaanse Wikipedia by https://en.wikipedia.org/wiki/Afrikaans_Wikipedia

VivA Afrikaans het ’n taaladviesdiens waar jy via WhatsApp taalnavrae aan hul taaladviseur kan stuur. Navrae word binne vier ure beantwoord.

Lees meer: www.facebook.com/vivaafrikaans

  

So maak mens!

Maroela Media het 'n opleidingsvideo beskikbaar gemaak om jou touwys te maak. Kyk hier ...

Help bou aan die Afrikaanse Wiki

Kundiges en belangstellendes word genooi om te help bou aan die Afrikaanse Wikipedia. Maroela Media en ander liefhebbers van Afrikaans het besluit om Afrikaanse artikels uit te brei – nie net om Afrikaans te bevorder nie, maar ook om leerders te help met skooltake.

Lees meer ...