Trivia

Afrikaanse is ryk aan raak en kleurryke uitdrukkings en idiome wat in die vergetelheid wegraak omdat ons dit nie almal ken nie. Toets jou kennis en gesels saam oor jou gunsteling uitdrukkig of idioom. Stuur vir ons 'n illustrasie of dink 'n lekker raaisel uit. Vind hier  Afrikaanse feite en geite vir 'n lekker spel! Stuur vir ons woorde of uitdrukkings sodat ons die speletjie kan uitbrei.  
 

 

Raakvat uitdrukkings - ken jy nog?