Leerhulp

Wil jy regtig weet? 

Afrikaans, ‘n taal met seggenskrag wat haar wyd en syd laat geld. Hierdie hartstaal se wordingsgeskiedenis begin by ‘n groepie mans wat in die Bolandse dorp die Paarl koppe bymekaar moes sit. Die ontwikkeling van Afrikaans word as een van die drie taalwonderwerke in die wêreld beskryf. In 50 jaar het Afrikaans van 'n huis-, tuin- en kombuistaal gevorder tot 'n kansel- universiteits- en ekonomiese taal wat met enige ander taal in die wêreld kan meeding.

Leer bly lekker of jy gereed maak vir skool, reeds op die skoolbanke sit of dink oor jou toekoms. Ons nooi jou saam op ‘n reis na kennis. Nuttige skakels en toepassings, ondersteuning, raad of rigting ... alles wat leer lekker maak! Kom gesels saam en vertel ons wat dit is wat ons moet weet.

 

Lekker leer!

Afrikaans, 'n taal met seggenskrag wat hom wyd en syd laat geld. Hierdie hartstaal se wordingsgeskiedenis begin by 'n groepie mans wat in 'n Bolandse dorp, die Paarl, koppe bymekaar moes sit. Die ontwikkeling van Afrikaans word as een van die drie taalwonderwerke in die wêreld beskryf. In 50 jaar het Afrikaans van 'n huis-, tuin- en kombuistaal gevorder tot 'n kansel-, universiteits- en ekonomiese taal wat met enige ander taal in die wêreld kan meeding. Kom saam op reis na kennis! 

Voorskools - My slimkind ...
Skitter op skool ...
Na skool vooruitsigte ...

Moedertaalonderrig ...

Fedsas se boeke op wiele


Leesvreugde!

Die nuutste toevoeging tot Fedsas se mobiele biblioteke verskaf nou leesvreugde aan die leerders van Hermanus Woelwaters, ‘n kleuterskool.

Hierdie biblioteke op wiele bevat Afrikaanse leesstof ter waarde van tussen R15 en R55 000. Die biblioteekprojek is ‘n unieke inisiatief van die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse skole (Fedsas) in samewerking met Quali Books en die sangeres Nedine Blom.

Lees meer ...

 

Gehalte Afrikaanse onderrig


Die SBA se wiskundekongres beklemtoon die belangrikheid van syfergeletterdheid

Vanjaar het die SBA behoorlik gewoeker met wiskunde tydens hul kongres: Woeker met Wiskunde, wat vanaf 16 – 18 Februarie by Kunstekaap aangebied is.

Lees meer ...

 

ATKV: Redenaars 2017

Kyk hier …

Video ...

 

Ons Taal

Hierdie "armsalige kombuistaaltjie" het 'n handjievol doelgerigte en begeesterde mense passievol die wiel aan die rol laat sit en 'n skryftaal en kultuurtaal het tot stand gekom wat vandag beskryf kan word as 'n hartstaal waarin meesterlike gedige, teater en romans verskyn.

Lees meer ...

Menings

Die menings en standpunte wat hier staan, is die menings en standpunte van onafhanklike persone en weerspieël nie noodwendig die mening van Afrikaans.com se redaksie of aandeelhouers nie.

Lees meer ...