sba bestuur

Gemeenskapsontwikkeling is ′n komplekse vraagstuk wat voortdurend onderwerp moet word aan multi-dimensionele en kritiese ondersoek. Beamptes en akademici gemoeid met die samestelling van ontwikkelingsbeleid, dit sluit in ekonomiese, maatskaplike, kulturele, politieke, opvoedkundige en bewaringsbeleid moet dus ernstige vrae begin stel as ontwikkelingsbeleid gemeenskapsontwikkeling belemmer en projekte en programme nie daarin slaag om selfonderhoudendheid en selfstandigheid op die langtermyn te verseker nie.
bestuurder standpunte
Die SBA speel dus ′n leidende rol om die verband tussen moedertaal as betekenisdraende en betekenisgewende instrument en selfstandige en volhoubare gemeenskapsontwikkeling wetenskaplik te ondersoek en vanuit ′n akademiese perspektief te motiveer.

U is welkom om kommentaar te lewer of terugvoering te gee oor my standpunte.

Datum geplaas: 1/8/2008
 Toon begrip vir moedertaal
Datum geplaas: 2/8/2008
 SA situasie kán omgekeer word
Datum geplaas: 3/8/2008
 Dis tyd om nuut te dink
Datum geplaas: 4/8/2008
 Taal gee toegang tot beter kanse
Datum geplaas: 5/8/2008
 Afrikaans in diens van dié lewens
Datum geplaas: 6/8/2008
 Bfn-leerling se drama-droom bewaarheid
Datum geplaas: 7/8/2008
 Nie soos stootskraper
Datum geplaas: 8/8/2008
 Van Orania tot Symphonia
Datum geplaas: 9/2/2008
 Anderkant die kleurdenkbeelde van gister
Datum geplaas: 9/2/2008
 Die Krag van Hefbome
Datum geplaas: 9/2/2008
 Intellektueles moet die Afrikaanse dialektiese tradisie lewend hou
Datum geplaas: 9/2/2008
 Prioriteite en operasionalisering van hoofdoelstellings van ATR: Mnr. Christo van der Rheede (Uitvoerende Hoof van die SBA)
Datum geplaas: 9/8/2008
 Afrikaans: Die keiser is kaal
Datum geplaas: 10/8/2008
 Taalbasaar se vele voordele
Datum geplaas: 2/2/2009
 In diens van kulturele bemagtiging en voetsoolvlak politieke aktivisme
Datum geplaas: 5/29/2009
 Suid-Afrika se toekomspad
Datum geplaas: 6/1/2009
 THE ECONOMIC VALUE OF MOTHER TONGUE
Datum geplaas: 6/10/2009
 DIE POLITIEK VAN HOOP
Datum geplaas: 6/17/2009
 Anderkant die kleurdenkbeelde van gister
Datum geplaas: 6/17/2009
 Armoede in die Bruingemeenskap Waar lê die oplossing?
Datum geplaas: 6/17/2009
 Gestroop van etniese tooisels bou ons 'n nuwe Afrikaanse ons
Datum geplaas: 6/17/2009
 TAALSTRYD MOET PLEK MAAK VIR TAALSTEUN
Datum geplaas: 7/13/2009
 DIE EKONOMIESE WAARDE VAN ONS INHEEMSE TALE
Datum geplaas: 7/13/2009
 DIE S.A. AKADEMIE VIR WETENSKAP EN KUNS ‘N EEU VERDER
Datum geplaas: 7/13/2009
 ONDERWYS DIE KRAGSTIGSTE WAPEN OM DIE WÊRELD TE VERANDER
Datum geplaas: 7/13/2009
 Taalstryd moet plek maak vir Taalsteun