Musiekblogs

11 November 2016

Musiekblogs

Skryf jy graag oor musiek en wil jy dit met ons deel. Kom gesels saam oor musiek en deel jou blogs.

  Naam Webtuiste Wie en wat?
Huisgenoot http://huisgenoot.com/ Huisgenoot, die grootste weeklikse Afrikaanse tydskrif bring vir jou weekliks al hul musieknuus-stories op hul aanlyn-platform.
Maroela Media http://maroelamedia.co.za/ Maroela Media is 'n webblad wat gratis nuus en inligting oor Afrikaanse musiek vervat.
pietercloete.com http://pietercloete.com/ 'n Afrikaanse musieknuusplatform wat vir jou al die nuutste Afrikaanse musieknuus bring asook onderhoude met bekendes.
Litnet http://www.litnet.co.za/ KlankKas is jou gig-gids en musiektuiste.
Rymklets https://www.rymklets.co.za/ Al jou rymklets-musieknuus op een platform.
Netwerk24 http://www.netwerk24.com/ Netwerk24 bring vir jou al die nuutste musieknuus in Afrikaans.