Hoe lyk jou Afrikaans ... op Valentynsdag?

16 Januarie 2017

Hier vind jy heerlike boodskappe wat die liefde vier! Jy kan dit druk, deel of aanstuur. Hierdie boodskappe is in die kol! Ons vra vir daardie spesiale boodskap ... raakvatwoorde uit die hart. Kyk hier na ‘n hele paar heerlike boodskappe vir inspirasie en stuur jou eie kort boodskap (sê dit in minder as 25 woorde) ... ons omskep dalk jou woorde in 'n kaartjie!   

Stuur jou boodskap