Superskool wenners tot dusver

09 September 2017

Wenners van Superskool-tuisspeletjie

Episode 1:

Wenner: Melanie van der Merwe

TUISSPELETJIE ANTWOORDE 

a) Hokkie
b) Sokker
c) Tennis
d) Rugby

2. Watter vorm van Afrikaans word in die Suidooster-sepie gebruik?
a) Kaapse Afrikaans
b) Standaardafrikaans
c) Griekwa-Afrikaans
d) Sleng

3. Wanneer word Internasionale Moedertaaldag gevier?
a) 21 Februarie
b) 21 Maart
c) 21 April
d) 21 Desember

4. Waarvoor staan WAT?
a) Woordeboek vir Afrikaanse Terme
b) Woordeboek vir Afrikaanse Taalstudies
c) Woordeboek vir Afrika-tale
d) Woordeboek van die Afrikaanse Taal

5. Wat beteken die woord smeergeld?
a) Geld wat jy gesteel het.
b) Omkoopgeld.
b) Geld wat jy aan ander leen.
c) Die geld wat jy belê.

6. Wat beteken die woord ghwar?
a) Haarkapper
b) Iemand wat ongemanierd is.
c) Iemand met ’n groot ego.
d) Iemand wat vals is.

Episode 2

Wenner: Denice Janse van Rensburg

TUISSPELETJIE ANTWOORDE

a) Brümilda van Rensburg
b) Sandra Prinsloo
c) Amanda Strydom
d) Shaleen Surtie Richards

2. Wat is die naam van Arno Carstens se Afrikaanse musiekalbum?
a) Bly
b) Die Aandblom 13
c) Liefde wen
d) Die Heuwels Fantasties

3. Wie is vanjaar deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon met die Hertzog-prys?
a) Adam Small
b) Breyten Breytenbach
c) Antjie Krog
d) Bibi Slippers

4. Wie is deur Sarie-tydskrif aangewys as die mooiste man in Suid-Afrika?
a) Bobby van Jaarsveld
b) Armand Aucamp
c) Eben Etzebeth
d) Nico Panagio

5. Wie is Casper de Vries?
a) ’n Digter
b) ’n Sanger
c) ’n Kletsrymer
d) ’n Komediant

6. Wat beteken die woord lepellê?
a) Met lywe inmekaargekrul lê.
b) ’n Speletjie wat met lepels gespeel word.
c) ’n Slaapposisie.
d) ’n Soort kruie.

Episode 3

Wenner: Wendy Stroud

TUISSPELETJIE ANTWOORDE

1. Watter twee bekende kletsrymers is getroud?
a) Steve en Janine Hofmeyr
b) Bobby en Karlien van Jaarsveld
c) Churchil Naudé en Hildegardt White
d) HemelBesem en Yoma

2. Waarvoor staan RSG?
a) Radio Staan Groot
b) Radio Saam met Grense
c) Radio Sonder Grense
d) Radio Sonder Griewe

3. Wat is ’n riel?
a) ’n Liedjie
b) ’n Instrument
c) ’n Volksdans
d) ’n Gedig

4. Aan watter Afrikaanse sepie help Piet Matipa skryf?
a) Getroud met rugby
b) Binnelanders
c) 7de Laan
d) Suidooster

5. Wat is die naam van Leandie du Randt Bosch en Bouwer Bosch se eie fliek wat tans verfilm word?
a) Nul is nie niks nie
b) Jagveld
c) Vuil wasgoed
d) Thys en Trix

6. Wat is die naam van die dag ná Kersdag?
a) Goeie Vrydag
b) Welwillendheidsdag
c) Gesinsdag
d) Jeugdag

Episode 4

Wenner: Leonie Barnard

TUISSPELETJIE ANTWOORDE

1. Watter boek is Afrikaans se topverkoper?

a. Kook en Geniet
b. Die FAK-sangbundel
c. Fiela se kind
d. Die Bybel

2. Johannesburg se heel eerste naam was ...
a. Paardekraal
b. Langlaagte
c. Randjiesfontein
d. Egolia

3. Watter instrument word in ʼn voertuig gebruik om die afstand te bepaal wat die motor ry?
a. Tagometer
b. Gatsometer
c. Termometer
d. Odometer

4. Op watter datum begin die volgende millennium?
a. 1 Januarie 3001
b. 1 Januarie 3000
c. 1 Januarie 4001
d. 1 Januarie 400

5. Wat is die naam vir die vrees dat jy geen selfoonontvangs gaan hê nie, of dat jy nie oproepe met jou selfoon sal kan maak óf ontvang nie?
a. Hidrofobie
b. Nomofobie
c. Agorafobie
d. Hipnofobie

6. Wie is Winne-Jeanne, Nelson-Ignatius en La Toya Ossewania?
a. Pieter Dirk Uys se kinders
b. Evita Bezuidenhout se kleinkinders
c. Evita Bezuidenhout-toneelstukke
d. Pieter Dirk Uys-kookboeke

 

Episode 5

Wenner: Daniela Cardoso

TUISSPELETJIE ANTWOORDE

1. Wat beteken die uitdrukking: ’n Derde gelui wees?
a. Baie laat/stadig wees.
b. Iemand wat ’n saak goed deurdink.
c. Gesê van iemand wat nie kan opstaan in die oggend nie.
d. Iemand wat effens doof is.

2. Wat is butternut in Afrikaans?
a. Botterneut
b. Pampoen
c. Botterskorsie
d. Murgpampoen

3. Watter spelling is reg?
a. onmidellik
b. onmiddelik
c. ommiddellik
d. onmiddellik

4. Schalk Bezuidenhout dra uitsonderlike ...?
a) truie
b) dasse
c) sokkies
d) skoene

5. Waarvoor staan die afkorting GRA? (wenk: geskiedenis van Suid-Afrika)
a. Die Genootskap van Regte Afrikaners
b. Die Genootskap van Regse Afrikaners
c. Die Gemeenskap van Regte Afrikaners
d. Die Genootskap van Regte Afrikaanse Assosiasies

6. Watter bekende oudminister het ’n Afrikaanse digbundel geskryf?
a) PW Botha
b) Pik Botha
c) Matthews Phosa
d) Thabo Mbeki