Nuusmakers


Snotkop

Snotkop is bekend vir sy besonderse kletsrymvaardighede, energiebelaaide ritmes en tong-in-die-kies, skerpsinnige lirieke. Sy nuutste album, HKGK, het pas platinumstatus bereik (d.w.s. meer as 30 000 albums is reeds verkoop).

 


Refentse

Refentse se debuutalbum, My hart bly in my taal, het so pas dubbel-platinumstatus bereik (d.w.s. meer as 60 000 albums is verkoop). Voorwaar ’n baie groot prestasie omdat min kunstenaars dit regkry om binne ’n jaar platinumstatus te bereik.


Anton Goosen

Liedjieboer, Anton Goosen is onlangs deur die FAK vereer vir sy lewenslange bydrae tot die bevordering van Afrikaanse musiek. 

 

Lees meer ...