Taalpret

Hier kan jy Afrikaans vier en verken. Dis ‘n plek waar jy jou wortels kan vind of net lekker kan bak in haar son, jouself kan uitleef en uitdruk. Die Afrikaanse landskap het plek vir die Afrikaanse taalfamilie – hetsy naby, verlangs of terloops … dit is ‘n heerlike avontuurtog die toekoms in met baie pret langs die pad! Toets jou kennis op ons Trivia-blad, stuur jou woorde in ... ons omskep dit dalk in 'n kaartjie, praat vir 'n dag NET Afrikaans of speel saam ... die kopkrappers toets jou taalvernuf. Klik hieronder.

Toets jou
kennis 

Klik hier.

Spesiale kaartjies 

Klik hier.

Krap bietjie
kop

Klik hier.

Pret met letterpret

Klik hier.

Verbreed jou kennis

Klik hier.

Lus vir 'n uitdaging

Klik hier.

Ons Afrikaans

Jou taal is wat jou uniek maak en jou identiteit vorm. Variantsprekers lewer 'n belangrike bydrae om Afrikaans interessant en lewendig te hou. Afrikaans is so wyd soos hierdie land se horison en haar wye verskeidenheid sprekers wie se wortels hier geanker lê.  

Lees meer ...

Afrikaans se baie tonge ...

Afrika-taal, hartstaal, moedertaal, huistaal, kostaal, alternatiewe of opskoptaal ...
Afrikaans is van vroeg af deur te veel groeperings mense, in te veel streke, onder te veel, verskillende omstandighede, gepraat om ooit gelykvormig te wees.      

Lees meer ...