Woord van die week

Die woord van die week word verskaf deur dr. Willem Botha van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) - 'n lewende, groeiende woordeboek wat reeds oor dekades heen geskep word.