Poll Results

Dink jy Afrikaanssprekendes het ‘n sekere beeld en word almal oor een kam geskeer?

  • Ja, beslis(268/637)
    43%
  • Nee, glad nie(188/637)
    30%
  • Dis vir my om’t ewe(145/637)
    23%
Hoeveelheid stemme ontvang (637)

Dit is lekker om Afrikaans te hoor, omdat ...


  • Dit die taal is wat ek die beste verstaan.
    20%
    (148/740)
  • no-image  
    Dit lekker klink.
    4%
    (24/740)
  • Afrikaans so beskrywend is.
    26%
    (189/740)
  • Dit my laat tuis voel.
    52%
    (379/740)

Hoeveelheid stemme ontvang (740)

Hoe lyk jou Afrikaans op Vadersdag? Klik op Stem as jy die opsie op die skerm kies of klik op die pyltjie vir meer opsies. Wanneer jy op Kyk klik kry jy 'n groter beeld en jy kan luister en kyk na 'n klankopname en video.


  • Is dit 'n kaartjie met liefde gemaak?
    30%
    (15/50)
  • no-image  
    Is dit woorde wat jou hart laat verkrummel?
    12%
    (6/50)
  • Is dit 'n spesiale Vadersdaggeskenk?
    32%
    (16/50)
  • Is dit 'n lekker leesdag?
    18%
    (9/50)
  • no-image  
    Is dit 'n onthoudag?
    8%
    (4/50)

Hoeveelheid stemme ontvang (50)

Hoe lyk jou blaaskans in Afrikaans? Klik op Stem as jy die opsie op die skerm kies of klik op die pyltjie vir meer opsies. Wanneer jy op Kyk klik kry jy 'n groter beeld en jy kan luister en kyk na 'n klankopname en video.


  • Dit is my is my weeklikse “kan-jy-dit-oorvertel” skindernuus-fix in die Huisgenoot.
    0%
    (0/0)
  • Dit is die stoksielalleenlekkerkry as ek die blokkiesraaisel in my Rooi Rose klaarkry in die uur waarin ek vir my kind by haar tennisles sit en wag.
    0%
    (0/0)
  • Dit is die leunstoelreis saam met Weg se mense die boendoes in terwyl ek hier in die sonkol op my stoep bly sit.
    0%
    (0/0)
  • Dit is die mooi woorde wat ek uit my Lééf skeur en op die aansteekbord plak om die hele gesin moed te gee vir die dag wat kom.
    0%
    (0/0)

Hoeveelheid stemme ontvang (0)

What is your favourite language?

  • English(0/0)
    0%
  • Afrikaans(0/0)
    0%
Hoeveelheid stemme ontvang (0)

Moedertaalonderrig …

  • Dit is ‘n oudmodiese idee …(5/244)
    3%
  • Dit dra by tot sukses …(202/244)
    83%
  • My moedertaal is my enigste taal.(37/244)
    16%
Hoeveelheid stemme ontvang (244)

Is jou beursie Afrikaans?

  • Ek spandeer geld op Afrikaanse produkte(47/115)
    41%
  • Ek ondersteun Afrikaanse besighede(42/115)
    37%
  • Waarde vir geld is my enigste riglyn(26/115)
    23%
Hoeveelheid stemme ontvang (115)

Watter soort boek soek jy in jou Kerskous?

  • Misdaad(10/44)
    23%
  • Liefdesverhaal(8/44)
    19%
  • Biografie(18/44)
    41%
  • Digbundel(8/44)
    19%
Hoeveelheid stemme ontvang (44)

Skool was vir my ...

  • Skrikwekkend versmorend(18/72)
    25%
  • 'n Heerlike leeravontuur(27/72)
    38%
  • 'n Bietjie van beide(27/72)
    38%
Hoeveelheid stemme ontvang (72)

Wat jaag ‘n kunstefees jou uit die sak?

  • Tussen R5 000 en R10 000(13/43)
    31%
  • Heelwat minder(26/43)
    61%
  • Heelwat meer(4/43)
    10%
Hoeveelheid stemme ontvang (43)

Test

Hoeveelheid stemme ontvang (0)

Wat verkies jy …

  • ‘n Boek in die hand(2/5)
    40%
  • ‘n E-boek(1/5)
    20%
  • Nee wat, ek wag vir die fliek(2/5)
    40%
Hoeveelheid stemme ontvang (5)

Hoe belangrik is korrekte spelling vir jou?

  • Baie belangrik(56/60)
    94%
  • Soms(4/60)
    7%
  • Glad nie(0/60)
    0%
Hoeveelheid stemme ontvang (60)

Watter blogs lees jy graag?

  • Opinies/Menings(0/4)
    0%
  • Kos(1/4)
    25%
  • Reis(2/4)
    50%
  • Stories(1/4)
    25%
Hoeveelheid stemme ontvang (4)

Wat dink jy van dae soos Valentynsdag?

  • Dit is ’n geldmaak-storie(30/50)
    60%
  • Dit is pret(19/50)
    38%
  • Wat is Valentynsdag?(1/50)
    2%
Hoeveelheid stemme ontvang (50)

Dink jy moedertaalonderrig is belangrik?

  • Dit is die sleutel tot sukses(228/312)
    74%
  • Gehalte onderrig is al wat tel(60/312)
    20%
  • Engels is die toekoms(24/312)
    8%
Hoeveelheid stemme ontvang (312)

Is dit vir jou belangrik om dienste in Afrikaans te ontvang?

  • Ja, ek dring daarop aan.(52/124)
    42%
  • Ek dring nie daarop aan nie, maar my fooitjie is beslis meer.(42/124)
    34%
  • Nee, die taal maak nie saak nie, dit is die diens wat tel.(30/124)
    25%
Hoeveelheid stemme ontvang (124)

Hoe lyk Afrikaans in jou dorp?

  • Afrikaans LEEF in my dorp(83/117)
    71%
  • Afrikaans is skaars in my dorp(24/117)
    21%
  • Afrikaans het verdwyn in my dorp(10/117)
    9%
Hoeveelheid stemme ontvang (117)

Ek lees...

  • E-boeke(1/56)
    2%
  • Gedrukte boeke(31/56)
    56%
  • Albei(24/56)
    43%
Hoeveelheid stemme ontvang (56)

Hoe beskryf jy jouself?

  • Afrikaanssprekende(14/38)
    37%
  • Afrikaner(9/38)
    24%
  • Suid-Afrikaner(15/38)
    40%
Hoeveelheid stemme ontvang (38)

Ek lees graag Afrikaanse boeke, want …

  • Ek lees graag in my taal(134/202)
    67%
  • Daar is ‘n groot verskeidenheid(21/202)
    11%
  • Dis op internasionale standaard(47/202)
    24%
Hoeveelheid stemme ontvang (202)

Wat dink jy van Afrikaanse kletsrym (rap)?

  • Dit is nuut en vars.(72/207)
    35%
  • Dit is irriterend.(61/207)
    30%
  • Dit maak Afrikaans meer toeganklik.(74/207)
    36%
Hoeveelheid stemme ontvang (207)

Is daar genoeg plek vir Afrikaans in jou plaaslike koerant?

  • Nee, ek voel afgeskeep(60/196)
    31%
  • Ja, daar is plek vir Afrikaans(122/196)
    63%
  • Dis om’t ewe ...(14/196)
    8%
Hoeveelheid stemme ontvang (196)

Wat beteken ‘suiwer’ Afrikaans vir jou?

  • Die standaardvorm van Afrikaans(26/127)
    21%
  • Enige Afrikaans sonder vermenging met ander tale(77/127)
    61%
  • Daar bestaan nie iets soos ‘suiwer’ Afrikaans nie(24/127)
    19%
Hoeveelheid stemme ontvang (127)

Suk6vol … t.arts … Ni kwaad vi j… SMS-taal, gebruik jy dit?

  • Ja, ek is altyd haastig(3/113)
    3%
  • Nooit, ek maak tyd(77/113)
    69%
  • Soms, hang af vir wie die boodskap bedoel is(33/113)
    30%
Hoeveelheid stemme ontvang (113)